3. Vir transkribsies van Engelse Doopseels van gemeentes in die Kaapkolonie vir die periode 1807 tot 1854 kliek hier.
|
|
Belangrike Skakels
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA) wat onder meer belangstelling en navorsing in genealogie bevorder onder lede, amateur-genealoƫ en almal wat belangstel in genealogie. Lees Meer... Die databasis, NAAIRS van die Nasionale Staatsargief is waarskynlik die belangrikste webtuiste vir genealogiese navorsing in Suid-Afrika. Verwysings na meer as 7 miljoen dokumente, kaarte, foto's ens. in Suid-Afrikaanse Argiewe en ander navorsingsinstansies kan hier gevind word. Lees Meer...
|