|
1 |
Restore Mountain Cottage Vir inligting oor my suster se gastehuis naby Riviersonderend.
|
5696 |
|
2 |
Adventkalender Vir inligting oor 'n inkleurboek met prente wat van 1-25 Desember ingekleur kan word.
|
4733 |
|
3 |
Boekmakierie Vir my seun Stefan se tweedehandse Internet Boekwinkel. Jy kan ook boeke lys wat jy soek of wat jy wil verkoop. Daar is ook inligting oor Africana E-boeke wat te koop is.
|
4140 |
|
4 |
True Crime Expo South Africa Webtuiste van my seun oor misdaad in Suid-Afrika.
|
7142 |
|
5 |
2010 Akkomodasie Vir die gratis advertering van 2010 akkomodasie verhuring gaan na hierdie webtuiste van my seun Malan.
|
6375 |
|
6 |
Mieliestronk Vir inligting vir skool-take gaan na my vriend Ollie se Mieliestronk-webtuiste
|
4447 |
|
7 |
Inligting oor my Pa My Pa het op 25 Januarie 1981 in die Laingsburg Vloed verdrink. Hier is foto's en inligting oor my Pa en ook oor Die Vloed.
|
6312 |
|
8 |
Taste & See Gaan na hierdie webtuiste vir aangrypende getuienisse van hoe God bonatuurlik in gewone Suid-Afrikaners se lewens ingegryp het. Daar word elke maand nuwe verhale bygevoeg. Dit is 'n interdenominele bediening.
|
5073 |
|
9 |
Voortrekker Jeugbeweging Die webtuiste is Oom Vossie Voortrekkerkommando in Bellville s'n. As ek vir mense vertel dat ek by die Voortrekker jeugbeweging betrokke is, is baie se reaksie dat hulle nie geweet het die Voortrekkers bestaan nog nie. Ons ondervind dat daar 'n groot behoefte aan die aktiwiteite van Die Voortrekkers is en het in 2009 ongeveer 110 jeuglede gehad. Gaan kyk 'n bietjie wat ons doen!
|
6420 |
|
10 |
FAURESMITH-VERBINTENISSE Ons het familie-verbintenisse met Fauresmith en omgewing wat tot voor die Groot Trek terugstrek. Ek en my seun Malan was op besoek daar in Julie 2009 en ek het hier foto's opgelaai van ons besoek asook foto's wat betrekking het op ons verbintenisse met daardie wêreld.
|
4974 |