|
Display # |
|
1 |
Southern African Region Surname Interests Page Conrad Mercer hou 'n lys by waarin Suid-Afrikaners hulle belangstellingsvelde kan laat aantoon. Volg die instruksies as jy jou belangstellinsgvelde daar wil lys.
|
7232 |
|
2 |
ABO KONSENTRASIEKAMP STERFTES Gaan na die webtuiste vir 'n databasis van mense wat in die konsentrasiekampe van die Tweede Anglo Boere Oorlog gesterf het.
|
6287 |
|
3 |
Boedel Inventarisse Boedel inventarisse wat die periode 1673-1834 dek is hier in digitale formaat beskikbaar. Dit is en van die belangrikste bronne vir navorsing oor die ou Kaapse geskiedenis. Afgestorwenes se besittings wat ook eiendomme, slawe ens insluit word in die inventarisse gelys.
|
6351 |
|
4 |
Boekmakierie My seun, Stefan se internet-boekwinkel vir tweedehandse boeke oor o.a. genealogiese, kultuurhistoriese en historiese onderwerpe.
|
6683 |
|
5 |
Cindi's List Inligting oor genealogiese rekenaar programme
|
6374 |
|
6 |
National Archives and Records Service (NARS) Verwysings na meer as 7 miljoen dokumente, kaarte, foto’s ens. in Suid-Afrikaanse Argiewe en ander navorsingsinstansies kan hier gevind word. Hier kan u ook die kontakbesonderhede van die verskillende Staatsargiefbewaarplekke in die land kry. Dit is sonder twyfel die belangrikste webtusite vir genealogiese navorsing in Suid-Afrika.
|
5663 |
|
7 |
Genealogical Society of South Africa
|
6553 |
|
8 |
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika se virtuele tak.
|
6655 |
|
9 |
Poslys: SAGenealogie 'n Poslys wat spesialiseer in kommunikasie oor Afrikaner-families.
|
6060 |
|
10 |
Poslys: Buitenposten Buitenposten is 'n meertalige lys wat egter veral 'n tuiste vir Engelssprekende navorsers wat nie Afrikaans magtig is nie wil skep, waar hulle in Engels oor tradisionele Afrikaner-vanne kan gesels. Dit is daarom egter belangrik dat Afrikaanssprekende navorsers ook by Buiteposten moet aansluit om a. ons Engelssprekende vriende te help en b. om toegang te kan kry tot Engelssprekende navorsers se inligting oor Afrikaner-families. Ek is op Buiteposten se bestuur.
|
5664 |
|
11 |
Poslys: South Africa Mailing Lists Vir inligting oor poslyste wat spesialiseer in kommunikasie oor veral Suid-Afrikaanse Engelssprekende families.
|
6482 |
|
12 |
Poslys: South African Genealogy Conrad Mercer, 'n vorige president van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika, se webtuiste, South African Genealogy.
|
5217 |
|
13 |
Tydlyn Dennis Pretorius se handige tydlyn waarin hoofmomente van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, stigtingsdatums van gemeentes ens. aangedui word.
|
5585 |
|
14 |
FamilySearch Om PAF (‘n gratis genealogiese program) af te laai.
|
5076 |
|
15 |
Family Group Sheet Vir die aflaai van 'n gesinsblad
|
7313 |
|
16 |
Heraldiek in Suid-Afrika Inligting oor Suid-Afrikaanse heraldiek.
|
6082 |
|
17 |
Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA) Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA)
|
5361 |
|
18 |
Family Search IGI en Ancestral File is is twee omvattende databasisse van die Mormoonse Kerk wat inligting oor ten minste 300 miljoen individue van regoor die wêreld bevat.
|
4811 |
|
19 |
Museums Online South Africa Skakels na 'n minimum van 59 museums se webtuistes.
|
5202 |
|
20 |
The Huguenot Museum in Franschhoek Die web-adres van die Hugenote Museum op Franschhoek.
|
6908 |
|
Page 1 of 3 |