drugs online & order viagra | Canadian pharmacy mail order
drugs online & order viagra | Canadian pharmacy mail order

Soek

Navorsingskakels
Web Links
Display # 
# Web Link Hits
21   Link   Departement van Binnelandse Sake
Departement van Binnelandse Sake se web-adres.
7771
22   Link   Grond: 1:50 000 Kaarte
Op hierdie webtuiste kan 1:50 000 kaarte van die hele Suid-Afrika besigtig word. Die kaarte asook die 1:250 000 kaarte kan ook op DVD/CD bestel word by Opmeting en Kartering in Mowbray. Stuur 'n navraag aan sales@cdsm.gov.za Die pryse is baie billik.
10976
23   Link   Grond: Landmeter-Generaal
Diagramme van die Landmeter-Generaal.
5365
24   Link   South Africa's Stamouers
Biografiese inligting oor van die oudste stamvaders.
6823
25   Link   Church of England in South Africa
Church of England in South Africa se web-aders.
4958
26   Link   TANAP
As deel van die 400-jarige feesvieringe van die ontstaan van die VOC is die oorblywende resolusies (1744-1795) ook onlangs getranskribeer. Hierdie transkribsies stel 'n uiters waardevolle nuwe kultuurhistoriese bron tot ons beskikking. Soektogte op die databasis kan op die TANAP-webtuiste gedoen word. Die Resolusies van 1652-1795 is op die databasis beskikbaar.
5736
27   Link   Telefoongids van Suid-Afrika
'n Elektroniese telefoongids vir Suid-Afrika.
16933
28   Link   Poslys: SA Genealogie
Op hierdie poslys gesels meer as 750 navoresers in Afrikaans met mekaar oor Suid-Afrikaanse genealogiese onderwerpe.
5182
29   Link   Boek oor Duitse verlede van Duitse voorouers
Die boek Het Oost-Indisch avontuur. Duitsers in dienst van de VOC (1600-1800)deur Roelof van Gelder gee agtergrond-inligting oor Duitsland in die tyd toe baie Duitsers by die VOC aangesluit en na Suid-Afrika verhuis het.'n Digitale kopie van die boek kan hier afgelaai word.
4960
30   Link   Meester van die Hooggeregshof
Dit is die webtuiste van die Meester van die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Meer moderne boedels - vir bv. die Wes-Kaap vanaf ca 1959 tot die huidige - word hier geberg. Ouer boedels word in die onderskeie staatsargiewe geberg. Vir 'n databasis daarvan sien http://www.national.archives.gov.za/naairs.htm
6665
31   Link   Digitale Boeke 1
Die webtuiste behoort aan Google Books. Hier is 'n groot hoeveelheid digitale boeke beskikbaar. Baie van die ouer boeke (bv. reisverhale van die 1800's) se volledige tekste is beskikbaar vir aflaai, maar in die meeste gevalle word net 'n gedeelte van die teks gegee. Dit bly egter nog steeds 'n baie belangrike bron omdat 'n mens dan die harde kopie in bv. 'n biblioteek kan gaan besigtig.
5566
32   Link   Digitale Boeke 2
Hierdie webtuiste staan bekend as Open Library. Hier kan digitale boeke oor Suid-Afrika afgelaai word. Daar is in totaal meer as 1 miljoen gedigitaliseerde boeke op die webtuiste beskikbaar vir aflaai.
4138
33   Link   Digitale Boeke 3
Hier kan digitale weergawes van HCV Leibbrandt se vertalings van ou Kaapse dokumente afgelaai word. Hierdie boeke bevat baie waardevolle kultuurhistoriese inligting oor ons voorouers.
4263
34   Link   Digitale boeke te koop: CDBooks-r-us
O.a. geslagsregisters word deesdae ook as e-boeke uitgegee. So bv. is kopieƫ van geslagsregisters van die Pretorius- en Van Heerden-families as e-boeke te koop. Sien Colin Pretorius se webwerf vir inligting m.b.t die twee en nog ander boeke wat hy beskikbaar stel.
5683
35   Link   Slawe
Op hierdie webtuiste kan inligting oor slawerny aan die Kaap gekry word.
4610
36   Link   INTERNET-GESLAGSREGISTER: VORSTER
Op hierdie webtuiste is 'n geslagregister van die Vorster-familie.
4480
37   Link   INTERNET GESLAGSREGISTER: CONRADIE
Hier kan 'n Conradie-geslagsregister afgelaai word.
5924
38   Link   GENEALOGIESE PUBLIKASIES
Gaan na die webtuiste vir 'n lys van genealogiese publikasies in GISA se biblioteek. Hier sal jy inligting kry oor 'n groot aantal gepubliseerde geslagsregisters.
5195
39   Link   FAMILIE WEBWERWE
Gaan na hierdie webtuiste vir skakels na 'n groot aantal webtuistes oor Suid-Afrikaanse families. Sien ook http://www.pelteret.co.za/index.php?section=genealogy
6188
40   Link   VOC SOLDYBOEKE
'n Indeks op VOC-soldyboeke wat inligting bevat oor VOC-amptenare vir die periode 1700-1794 kan hier gevind word. Inligting soos bv. die datum waarop die persoon in diens van die VOC getree het word gegee.Al die betrokke data is nog nie beskikbaar nie.
4591
<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>
Page 2 of 3

Profile Information

Application afterLoad: 0.001 seconds, 1.25 MB
Application afterInitialise: 0.028 seconds, 4.70 MB
Application afterRoute: 0.034 seconds, 5.61 MB
Application afterDispatch: 0.064 seconds, 7.79 MB
Application afterRender: 0.091 seconds, 8.82 MB

Memory Usage

9370784

13 queries logged

  1. SELECT *
      FROM bak_session
      WHERE session_id = 'gdfe71obm70pun5fa0obq04ag2'
  2. DELETE
      FROM bak_session
      WHERE ( TIME < '1508586810' )
  3. SELECT *
      FROM bak_session
      WHERE session_id = 'gdfe71obm70pun5fa0obq04ag2'
  4. INSERT INTO `bak_session` ( `session_id`,`time`,`username`,`gid`,`guest`,`client_id` )
      VALUES ( 'gdfe71obm70pun5fa0obq04ag2','1508594010','','0','1','0' )
  5. SELECT *
      FROM bak_components
      WHERE parent = 0
  6. SELECT folder AS TYPE, element AS name, params
      FROM bak_plugins
      WHERE published >= 1
      AND access <= 0
      ORDER BY ordering
  7. SELECT m.*, c.`option` AS component
      FROM bak_menu AS m
      LEFT JOIN bak_components AS c
      ON m.componentid = c.id
      WHERE m.published = 1
      ORDER BY m.sublevel, m.parent, m.ordering
  8. SELECT template
      FROM bak_templates_menu
      WHERE client_id = 0
      AND (menuid = 0 OR menuid = 62)
      ORDER BY menuid DESC
      LIMIT 0, 1
  9. SELECT *
      FROM bak_weblinks
      WHERE catid = 2
      AND published = 1
      AND archived = 0
      ORDER BY ordering ASC, ordering
      LIMIT 20, 20
  10. SELECT *
      FROM bak_weblinks
      WHERE catid = 2
      AND published = 1
      AND archived = 0
      ORDER BY ordering ASC, ordering
  11. SELECT c.*,  CASE WHEN CHAR_LENGTH(c.alias) THEN CONCAT_WS(':', c.id, c.alias) ELSE c.id END AS slug  
      FROM bak_categories AS c
      WHERE c.id = 2
      AND c.SECTION = "com_weblinks"
      LIMIT 0, 1
  12. SELECT cc.*, COUNT(a.id) AS numlinks, CASE WHEN CHAR_LENGTH(cc.alias) THEN CONCAT_WS(':', cc.id, cc.alias) ELSE cc.id END AS slug
      FROM bak_categories AS cc
      LEFT JOIN bak_weblinks AS a
      ON a.catid = cc.id
      WHERE a.published = 1
      AND SECTION = 'com_weblinks'
      AND cc.published = 1
      AND cc.access <= 0
      GROUP BY cc.id
      ORDER BY cc.ordering
  13. SELECT id, title, module, POSITION, content, showtitle, control, params
      FROM bak_modules AS m
      LEFT JOIN bak_modules_menu AS mm
      ON mm.moduleid = m.id
      WHERE m.published = 1
      AND m.access <= 0
      AND m.client_id = 0
      AND ( mm.menuid = 62 OR mm.menuid = 0 )
      ORDER BY POSITION, ordering

Language Files Loaded

Untranslated Strings Diagnostic

None

Untranslated Strings Designer

None