|
41 |
GRATIS GENEALOGIESE HANDLEIDING Hier kan jy my gratis handleiding vir genealogiese navorsing aflaai. Die handleiding bestaan uit 189 bladsye met 94 aanhangsels.
|
2666 |
|
42 |
Kerk Bronne: Caltizdorp NGK Lidmaatregisters 1873-1914 Calitzdorp se NGK Lidmaatregisters vir die periode 1873-1914 kan hier in digitale formaat afgelaai word.
|
3873 |
|
43 |
Kerk Bronne: Kaapstad NGK Doopregister 1665-1695 Hier kan u kyk na Richard Ball se volledige transkribsie van die Kaapstad NGK Gemeente se doopregister vir die periode 1665-1695. Dit word gehuisves op die EGGSA se webtuiste .
|
3428 |
|
44 |
Kerk Bronne: Kaapstad NGK Huweliksregister 1665-1695 Hier kan u kyk na Richard Ball se volledige transkribsie van die Kaapstad NGK Gemeente se huweliksregister vir die periode 1665-1695. Dit word gehuisves op die EGGSA se webtuiste
|
3362 |
|
45 |
Kerk Bronne: Koffiefontein Gereformeerde Kerk dope 1925-2005 As u 'n lid van die SA Genealogie poslys is kan u hier toegang kry tot 'n transkribsie van die Koffiefontein Gereformeerde Kerk se doopregisters vir die periode 1925-2005. As u nie 'n lid van SAGenealogie is sluit gerus aan! Gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Op die poslys kan u met meer as 700 genealoë in Afrikaans gesels.
|
3359 |
|
46 |
Kerk Bronne: Potchefstroom Nederduits Hervormde Kerk Huweliksregisters 1838-1885 As u 'n lid van die SA Genealogie poslys is kan u hier toegang kry tot 'n volledige transkribsie van die Nederduits Hervormde Kerk Potchefstroom se huweliksregister vir die periode 1838-1885. As u nie 'n lid van SAGenealogie is sluit gerus aan! Gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Op die poslys kan u met meer as 700 genealoë in Afrikaans gesels.
|
3444 |
|
47 |
Kerk Bronne: Zoutpansberg Nederduits Hervormde Kerk Doopregisters 1850-1893 As u 'n lid van die SA Genealogie poslys is kan u hier toegang kry tot 'n volledige transkribsie van die Nederduits Hervormde Kerk Zoutpansberg se doopregister vir die periode 1850-1893. As u nie 'n lid van SAGenealogie is sluit gerus aan! Gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Op die poslys kan u met meer as 700 genealoë in Afrikaans gesels.
|
3406 |
|
48 |
Kerk Bronne: NGK Gemeentes Hier kan u die kontakbesonderhede van NGK Gemeentes kry.
|
4187 |
|
49 |
Kerk Bronne: Registers van die Gereformeerde Kerk As u 'n lid van die SA Genealogie poslys is kan u hier toegang kry tot 'n volledige lys van alle gemeentes van die Gereformeerde Kerk met hulle stigtings datums asook beskikbare doop- , huwelik- en lidmaatregisters. As u nie 'n lid van SAGenealogie is sluit gerus aan! Gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Op die poslys kan u met meer as 700 genealoë in Afrikaans gesels.
|
3502 |
|
50 |
Passasierslyste: Skepe wat na Natal vaar vir die periode 1846-1909 Let asseblief daarop dat die onderwerp nie volledig gedek word nie. Daar word op die webtuiste genoem dat daar van tyd tot tyd nuwe lyste bygevoeg word.
|
4674 |
|
51 |
Passasierslyste: Skepe wat na Kaapstad vaar vir die periode 1842-1951 Die webtuiste bevat slegs 'n klein aantal paasasierslyste vir die betrokke periode.
|
4616 |
|
52 |
Immigrante: Duitsland Gaan na die webtuiste vir 'n opsomming van die inligting in J. Hoge se Personalia of teh Germans at the Cape 1652-1806, Argiefjaarboek vir SA Geskiedenis, 1946
|
4888 |